Back to groups
Back to all activities

Activities

Find an activity

Location Interest areas Name  
How long is it: Start date:
   
 

All activities


Featured activities

TEKKIE TAX DAY
Start: 30 May, 2014 12:00 AM

End: 30 May, 2014 12:00 PM

Duration: 4-8 hours

Location: SOUTH AFRICA - PORT ELIZABETH

Cost: R 85

Created by

Jackie Serfontein

Wat moet jy doen?

Daar is 5 groepe welsynsorganisasies wat jy kan ondersteun.
Besluit watter een (of meer) jou na aan die hart lê en kry vir jou ’n plakker wat daardie groep verteenwoordig – R10 per plakker. Daar is 'n lang lys op ons webwerf, gaan kyk gerus.
Allerhande Diere
Basiese Gemeenskapsdiens
Cool Kinders
Dienslewering aan persone met Gestremdheid
Essensiële Onderwys
Plak jou groot plakker op jou t-hemp of ontwerperspakkie – wat jy ookal dra op op 30 Mei - en sit jou mini plakker op jou foon vir die res van die jaar. Dan het jy toestemming om jou tekkies te dra daardie dag!!
As jy bang is dat jou tekkies hulself vir jou gaan skaam, loop die ektra myl en kry ‘n paar van ons super-groen skoenveters en pers “Tekkie Tags”. Net R30 per pakkie, en die plakker van jou keuse is ingesluit, so los jou verbeeldinglose veters by die huis!!

Winter warmer - cycle tour fund raiser

Start: 26 Apr, 2014 6:00 AM

End: 3 May, 2014 6:00 PM

Duration: Greater than one day

Location: Vredendal/Pretoria

Cost: R 85

Created by

Marius Koorts

A child will get a track suit to keep him / her protected against the cold. Name lists are supplied by organisations in need and track suits are manufactured as a work creation project in Douglas. The price of one track suit is R85. Our fund raiser is a cycle tour from Vredendal to Pretoria. Give a child HOPE! Please make a donation or sponsor a cyclist.

© Forgood 2011 Back to the top